Fonteine Boran Logo



  • grasslands
  • kinders and machinery
  • crops
  • fertilizer
  • processing
  • crop dusting
  • combine harvesters
  • dusk scene
  • more crops
  • sunflowers
  • even more crops


Fonteine Borans, Die Plaas

Welkom by die Fonteine Borans webtuiste. Ons streef daarna om die Boran ras te bevorder en ons kliënte te voorsien van uitstaande Boran genetika.

Pa Isak van Zyl het vanaf 1967 tot 2003 geboer en die eenheid het gegroei tot 2 090 ha. Vanaf 1996 is ons, Francois & René Smit deel van die boerdery en boer ons vandag op 3 460 ha waarvan 213 ha besproei word.

'n Addisionele 1 200 ha hoë potensiaal droë lande word gehuur ten einde die saaiboerdery nader aan optimum grootte te kry.

Alhoewel ons jaarlikse gemiddelde reënval 630 mm is, word van 'n rusland stelsel gebruik gemaak om risiko te beperk.

Pa Isak van Zyl met Boran
Fonteina Boran Farm
Dwarsfontein, ons tuiste Pa Isak van Zyl met Borans

Meer oor Fonteine Borans

HOME | CONTACT | SITEMAP